Die koste
van elke kursus beloop R342.00 (BTW ingesluit) en sluit alle studiemateriaal, asook die
voorgeskrewe handboeke Die kursusgeld
is by registrasie betaalbaar en geen gelde sal terug betaal word indien
'n student die kursus staak nie.
Studente kan
te enige tyd vir enige hoeveelheid kursusse registreer. Die meegaande
registrasievorm moet voltooi word en per E-pos "Attachment" of
faks aan ons gestuur word. Daarna
sal Computus Bestuursburo se bankbesonderhede per E-pos of faks aan u
gestuur word sodat u die verskuldige bedrag in ons bankrekening kan deponeer.
Laat weet ons per E-pos wanneer u die bedrag gedeponeer het sodat dit
geverifieer kan word. U registrasie sal dan weer per E-pos bevestig word
waarna u die studiemateriaal sal ontvang.
Registrasievorm
/ Registration form
(Druk TAB om na volgende veld te gaan / Press TAB to move on to next field)