Handboeke
No English available

Finansiële rekordhouding vir 'n boerdery/ Financial recordkeeping for farmers

'n Praktiese handleiding wat die weg behoort te baan na suksesvolle rekordhouding, ongeag of die boer van 'n handstelsel of rekenaarprogram gebruik maak. 

ISBN: 0-7986-3971-7
Outeur: Philip Theunissen
Uitgewer: Kagiso Uitgewers
Prys: R120.00
(BTW, posgeld en verpakking ingesluit ingeval van Suid-Afrikaanse bestemmings)


Belastinggids vir 'n boerdery

'n Praktiese handleiding wat alle vorme van belasting wat die Suid-Afrikaanse boer raak op 'n eenvoudige en verstaanbare manier verduidelik.

Outeur: Philip Theunissen
Uitgewer: Computus Bestuursburo
Prys: R96.90
(BTW, posgeld en verpakking ingesluit ingeval van Suid-Afrikaanse bestemming)


Bemarking vir 'n boerdery

'n Praktiese handleiding wat alle vorme van bemarking wat die Suid-Afrikaanse boer raak op 'n eenvoudige en verstaanbare manier verduidelik.

Outeur: Philip Theunissen
Uitgewer: Computus Betuursburo
Prys: R96.90
(BTW, posgeld en verpakking ingesluit ingeval van Suid-Afrikaanse bestemming)


Bestellings:

Maak tjeks of posorders vir die toepaslike bedrag uit aan COMPUTUS BESTUURSBURO
Bestel per landpos vanaf:

COMPUTUS BESTUURSBURO
POSBUS 1615
BETHLEHEM
9700
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Bestellings vanaf 'n bestemming buite die Republiek van Suid-Afrika moet eers met Computus opgeneem word om posgeld en buitelandse valuta uit te klaar.

Kontak Marlize by:
Tel.: +27 (58) 3039640
Fax: +27 (58) 3039640

marlize@computus.info