|
Computus se unieke werkswyse en formaat van bestuursinligting word
nou deur n gesamentlike aksie van Computus en ouditeure of
rekenmeesters tot voordeel van hulle boerdery-kliënte beskikbaar
gestel.Die kern van Computus se produkte is die verskaffing van
makro-ekonomiese inligting aan die boer, die jaarlikse opstel van
n bestuursbeplanning en die samestelling van produksie-jaareindstate.
Daarby word die boer ook in sy besluitneming met advies bygestaan
met dié bestuursinligting as vertrekpunt.
COMPUTUS SE DIENSTE IS TANS BESKIKBAAR
BY DIE VOLGENDE KANTORE:
|